Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Melissa1988Melissa1988
5
Melissa1988

36 - Theunissen, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is n profetiese evangelis, dogter van God. Ek is plat op die aarde, opregte boeremeisie met n mooi hart. Ek...

Jean999Jean999
2
Jean999

46 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Leer my ken en besluit dan self. What you see is what you get. Opreg en eerlilk.Waardeur klein dinge in die lewe.

Strandlopertjie_001Strandlopertjie_001
2
Strandlopertjie_001

52 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n saggeaarde, spontane, humoristiese, vrolike, passievolle en omgee-mens. Ek glo dat elke pot sy deksel...

AjdutchAjdutch
1
Ajdutch

66 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Rustig, goeie humorsin. Besit my eie klein besigheid. Werk 6 dae n week. Kinders uit die huis uit. Soek n maat.

ForeverMoreForeverMore
8
ForeverMore

52 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n lief de volle mens met n baie klein hartjie. Ek is nie skaam om te huil nie of om emosie te toon nie.Ek...

WaterbergBabeWaterbergBabe
1
WaterbergBabe

40 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek glo eks n fantastiese op regte persoon My waardes is reg ek het n omgee wn opreg te hart. Mens wil lewe deur...

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek